COURSES BY CLARITA

I am so proud of my School and I am super excited to share all my knowledge and passion for this industry with you.
I have 4 different courses, please click on the image to download the brochure with all the relevant details.

Jeanne- Nicolette Murray

Ek was bevoorreg om Clarita se Pro Bridal Make-up Workshop by te woon. Wat ‘n insiggewende week was dit nie, haar kennis van diè industrie is uitstekend. Baie gedeel asook haar ondervindinge met produkte. Ek sal haar leerskool beslis aanbeveel. Dankie vir jou mooi menswees!

Celeste du plessis

My liefste Clarita.  Dankie is n klein woordjie vir hoe baie ek die kursus die week geniet het en hoe lekker gemaklik ek as n pro artist gevoel het dat ek vir jou ENIGE vraag kon vra sonder dat jy eenkeer kortaf of ongeduldig geraak het.  Jy is n gebore “teacher” en jou kursus was baie meer as wat ek verwag het. Ek het SO baie geleer by jou en ek is opgewonde vir my bridal trial more!  Van hier af gaan ek net oefen en nog oefen… ek voel ek het nou my tools om n groot sukses te maak.  Dankie dat jy ALLES met ons gedeel het en dat ons selfs met jou pro products kon speel vandag.  Jy kan trots wees op jou skooltjie en jou nuwe venture.  Ek is flou na die week, maar ek sal dit weer en weer doen.  Dankie dankie dankie!